KLANKKOERANT LANDBOU – 11 APRIL 2019

Deur on Apr 12, 2019

  • Soos versoek verskaf ons vandag n opsomming van die stand van die vernaamste opgaardamme in Suid-Afrika, soos verskaf deur die Departement van Water en Sanitasie. www.dwa.gov.za/Hydrology/Weekly/Province.aspx
  • Later in die program: Wolprodusente word versoek om geduldig te bly namate daar gepoog word om die Bek-en Klousituasie sowel as onderhandelinge met die Sjinese kopers te normaliseer. Die Voorsitter van die NWKV, Guillau du Toit gesels met ons vanuit Italië.
  • En ons kry ‘n ontleding oor die prys van mielies. ‘n Onafhanklike tegniese ontleder, Christell de Klerk, verskaf meer besonderhede.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 LANDBOU-190411 18 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Lees verder

Current track

Title

Artist