KLANKKOERANT LANDBOU – 10 APRIL 2019

Deur on Apr 11, 2019

  • Die onwettige jag met honde het ‘n groot kopseer geword vir landbougemeenskappe in die Vrystaat. Tot soveel as 16 dorpe het reeds voorvalle hiervan aangemeld. Ons sluit aan by dr Jane Buys, Veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou.
  • Ons bring landbounuus.
  • En die Suid-Afrikaanse Kaasfees vier vanjaar van Vrydag 26 tot Sondag 28 April 2019 sy 18de bestaansjaar met ‘n fees van 18-ervarings-in-een. Die SA Kaasfees word selfs bestempel as Suid-Afrika se gewildste buitelug kos-ervaring.
  • Die Korporatiewe Kommunikasiebestuurder van Agri-Expo, Isabeau Botha verskaf meer besonderhede.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 LANDBOU-190410 17 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist