KLANKKOERANT LAAT – 1 AUGUSTUS 19

Deur on Aug 2, 2019

Openbare Beskermer of Openbare Bedreiger? Advokaat Busisiwe Mkhwebane is die afgelope ruk al die onderwerp van bespreking ná verskeie oënskynlik bedenklike bevindinge vanuit haar kantoor. Die Vereniging van Regslui vir Afrikaans het vroeër vandag ’n blitseminaar oor die onderwerp gehou. Twee van die paneellede sluit nou by ons aan, Dr. Llewelyn Curlewis – Strafregkenner en dosent verbonde aan die Universiteit van Pretoria en Mnr. Willie Spies – Direkteur van Hurter Spies Ing.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 KKL-190801-OB-PANEEL 10 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist