KLANKKOERANT BYLAAG– 15 JULIE 2019

Deur on Jul 15, 2019

Listeriose sal lank deur Suid-Afrikaners onthou word as die siekte wat meer as 200 lewens geëis het.

Die siekte het n baie groot impak op veral die varkboere in Suid-Afrika gehad. Tog het die varkvleisprodusente van Suid-Afrika geweier om te gaan lê.

Johann Kotzé, HUB van die Suid-Afrikaanse Varkvleisprodusent-organisasie het eerlik met Estel Terblanché gesels oor die besluite wat geneem moes word gedurende die tyd.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 Varkvleis-190715-3 18 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist