Nuut opgedateerde - Gratis Slimfoon Applikasie  
19:04:34 ---Day: 1
Pienaar Lochner 18:00 – 22:00
LUISTER AANLYN:  
 
DSTV Radio Kanaal:887  

Klankkoerant

PANEELGESPREK: 15 NOVEMBER 2018

Die Gesamentlike Grondwethersieningskomitee het die verslag aanvaar ten gunste van die wysiging van artikel 25 van die Grondwet wat grondonteiening sonder vergoeding in die openbare belang sal moontlik maak. Die ANC, die EFF en die Nasionale Vryheidsparty, die NFP, het ten gunste van die verslag gestem. Dr Corne Mulder – LP en Hoofsweep van die VF-Plus en Dr Annelie Lotriet – Lid van die Parlement van die DA lewer kommentaar.

Laai Af

KLANKKOERANT OGGEND: 15 NOVEMBER 2018

Die persombudsman het beslis dat News24 se onlangse beriggewing oor die burgerregte-organisasie AfriForum onbillik was. James Kemp gesels hieroor met Ernst Roets.

Laai Af

KLANKKOERANT OGGEND: 13 NOVEMBER 2018

`n Nuwe boek voer aan dat Dimitri Tsafendas die voormalige eerste minister, Dr. Hendrik Verwoerd uit politieke oortuiging vermoor het en nie omdat hy kranksinnig was nie.

Laai Af

KLANKKOERANT OGGEND: 12 NOVEMBER 2018

12 November herdenk ‘n wapenstilstand 100 jaar gelede…James Kemp gesels hieroor met Flip Buys

Laai Af