Nuut opgedateerde - Gratis Slimfoon Applikasie  
07:33:26 ---Day: 1
Hennie Koortzen en Estel Cronje Klankkoerant – Oggenduitgawe: 06:00 – 09:00
LUISTER AANLYN:  
 
DSTV Radio Kanaal:887  

Klankkoerant

PANEELGESPREK – 20 JUNIE 2018

Kenners in die mynbedryf lewer kommentaar op die nuwe voorgestelde mynbouhandves. Die paneellede is: Gideon du Plessis, Hoofsekretaris by Solidariteit, Pieter Alberts, Hoofdirekteur: Regsdienste by die department van Minerale Hulpbronne en Hendrik Schmidt, DA-adjunkskaduminister van minerale hulpbronne.

Laai Af

KLANKKOERANT OGGEND – 21 JUNIE 2018

Skuins Voor Pouse: Pieter Bisschoff, Bestuurshoof van Onderwys by Mukhanyo Theological College gee praktiese wenke om godsdiens in skole toe te pas. (Besoek gerus www.christelikemedia.org om die boek “Christelike Onderwys – Taak en rol van die Christen-onderwyser gratis af te laai.)

Laai Af

KLANKKOERANT OGGEND – 14 JUNIE 2018

Skuins voor pouse: Karin van Oostrum van die Pestalozzi trust gesels oor tuisonderrig in Suid-Afrika. (http://pestalozzi.org/web2/af/)012-330-1337

Laai Af

PANEELGESPREK – 13 JUNIE 2018

Watter rol speel oud-president Jacob Zuma nog in die ANC en watter invloed kan dit op die 2019 verkiesing hê? Sarina Frauenstein gesels met Prof Pieter Labuschagne, Politieke ontleder by UNISA, Dr Eugene Brink – strategiese raadgewer vir gemeenskapsake by Afriforum en Dr Pieter Mulder – Politieke ontleder en voormalige leier van die VF-Plus.

Laai Af