fbpx

KLANKKOERANT – 1 OKTOBER 19

Deur on Okt 1, 2019

Die Mededingingskommissie het gister in sy verslag oor die hoë koste van privaat gesondheidsorg bevind dat mededinging in die gesondheidsbedryf onderdruk word, weens oorheersing deur die hospitaalgroepe Netcare, Mediclinic en Life. Die kommissie het verskeie aanbevelings gemaak oor hoe kompetisie in die gesondheidsbedryf verbeter kan word, en sodoende goedkoper tariewe gehef kan word vir verbruikers. Klankkoerant verslaggewer Anton Meijer, het met die gesondheidskundige, voorheen verbonde aan die Raad op Mediese Skemas, doktor Elsabe Conradie gesels oor die verslag:

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 KKL-191001-GESONDHEID 5 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Lees verder

Current track

Title

Artist