fbpx

“Jy is dan reeds begrawe” hoor kieser

Deur on Mei 8, 2019

8 Mei 2019

’n Man van 69 het vroeër vandag met skok verneem dat hy nie kan stem nie omdat hy, volgens die Onafhanklike Verkiesingskommissie reeds op 1 Maart oorlede is en ook reeds in Malmesbury in die Wes-Kaap begrawe is.

Piet van Zyl van die Paarl se seun, Pieter het gister na die OVK-kantoor gegaan waar hy ingelig is dat sy pa volgens hulle stelsel oorlede is. Pieter moes hy sy pa na die kantoor van die binnelandse sake neem om deur middel van vingerafdrukke te bewys dat sy pa nog leef.

Daar word vermoed dat iemand probeer het om bedrog te pleeg met Van Zyl se identiteit.


Laat 'n boodskap
  1. Betsie Jordaan   On   Mei 8, 2019 at 9:25 pm

    Dieselfde vandag ook met my neef in Pretoria gebeur. Toeval? Kyk bietjie sy kommentaar op fb, Hans de Beer.

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist