16:00:04 ---Day: 1
Sarina Frauenstein Klankkoerant – Aanduitgawe 16:00 – 18:45
LUISTER AANLYN:

Joernaal

Ek En My Huis – 24 Oktober2016

Die paneel deskundiges praat oor “Seksualiteit in die Huwelik” – die eerste gesprek in ‘n reeks van twee

Ek En My Huis – 17 Oktober 2016

“Nuut saamgestelde gesinne” is die onderwerp van bespreking deur die span deskundiges

Ek En My Huis – 10 Oktober 2016

Die onderwerp wat die span deskundiges bespreek, is “Tegnologie en die Gesin”

Ek En My Huis – 3 Oktober 2016

“Depressie in die gesin” is die besprekingspunt deur die span deskundiges

Ek En My Huis – 26 September 2016

N.a.v die rolprent “My Father’s War” word daar gesels oor die verhouding tussen pa en seun, die waarde van dissipline soos tydens diensplig geleer en oor die nuwe samelewing waarin ons ons bevind

Ek En My Huis – 19 September 2016

Die bespreking deur die paneel deskundiges handel oor “Dankbaarheid”