Hemelvaartdienste

Deur on Mei 7, 2019

1. Gereformeerde Kerk Waterberg; Donderdag, 30 Mei om 18:00

2. APK Bronkhorstspruit se Hemelvaartdiens vind plaas DV 30 Mei om 18h00 te AP Kerk Bronkhorstspruit.
Adres: in Cathie straat verby Cultura Pank en Verster Park, rigting uit die dorp uit. Kerk is aan linkerkant van die pad. (Beskikbaar op google maps onder AP Kerk Bronkhorstspruit) Navrae kan my kontak op 0834601731

3. Donderdag, 30  Mei 2019. Gereformeerde  Kerk Waterberg asook  Gereformeerde Kerk Nylstroom in dieselfde kerk, nl. Gereformeerde kerk Waterberg. Tyd  :  18 : 00   –  (6nm) Ds. Christiaan Jooste van Gereformeerde Kerk Waterberg sal die erediens waarneem.

4. Diens: 18:00 by die Gereformeerde kerk Oaklaan Arborpark Newcastle

5. Vrye Gereformeerde Kerk Pretoria & Maranate op 30 Mei om 19:00. Adres:  Fratesweg 775, Rietfontein. Kan ook inskakel om die diens op internet te luister – http://stream.vgk.org.za.

6. Hemelvaartdiens DV 30 Mei om 18:30 in die kerkgebou van die Gereformeerde Kerk Bronkhorstspruit.

7. Kerk Sonder Mure (KSM) Centurion Hippolaan & Midstream se dienste is as volg vir 30 Mei 2019: 08:00am – Engelse Diens by Hippolaan 19:00 – Afrikaanse Dienste by Hippolaan & Midstream

8. Agapé Gemeente Rustenburg se jaarlikse Hemelvaart-diens vind plaas op Woensdagaand 29 Mei om 19:00 by die Agapé Hoofkampus in Cuckoolaan Rustenburg. Meer info beskikbaar op www.agape.app

9. Hemelvaartdiens Hendrina Gesamentlikediens by Hervormde kerk en NG kerk 30 Mei – 18hoo

10. 18:30 Plek: Nederduitsch Hervormde Kerk, Gemeente Oos-Moot, Collinslaan 1265, Môregloed.

11. APKerk Kemptonpark om 13:00, gelei deur ds Piet du Preez

12. Hemelvaartdiens te APK Benoni om 19:00, gelei deur ds Piet du Preez

13. Komende Donderdag aand om 19:00 … NG Gemeente Bryanston.

14. Gemeente Pretoria om 9:00 by die Ons Tuis Dienssentrum te Annie Botha Laan, Rietondale. Ds David du Plessis lei die diens

15. Gemeente Wonderboom-suid om 18:30 te 10de laan , Wonderboom Suid. Dr Christo Pretorius lei die erediens.

16. Die NG Gemeente Oranjevallei op Sesbrugge in die Noord Kaap, Donderdag aand om 18:00, Vrydag aand 18:00, ons het ook elke aand biduur. Hier doen ons nog die volle 10 dae tot op Pinksterdag, Sondag 9 Junie. Ons tema vir Donderdag is “Immanuel, God met ons”.

17. Die NGK Stutterheim hou ‘n interkerklike, tweetalige, hemelvaartdiens op 30 Mei om 6nm. Adres, Kerkstraat 1, Stutterheim, Oos-Kaap. ngkstutt@gmail.com

18 . Hemelvaartdiens op 30 Mei 2019 by Gereformeerde Kerk Pretoria om 18h30 in historiese Paul Kruger kerk. Diens word waargeneem deur dr Petrus Venter.. Lees uit Johannes 14

19. Donderdag 30 Mei 2019, 08h00 Hemelvaartdiens by Koster Gekombeneerde Skool vir Kgetlengrivier ( Derby, Koster en Swartruggens). Groete Rdl Frans Potgieter

20. AP Kerk Pretoria-Oos, Glenwoodlaan 48, Lynnwood Glen, 09:00 en 19:00. Hemelvaartdienste word gelei deur ds. Attie Boshoff. Dienste ook lewendig op AP Kerk Pretoria-Oos se YouTube kanaal.

21. Donderdag 30 Mei 2019, 08h00 Hemelvaartdiens by Koster Gekombeneerde Skool vir Kgetlengrivier ( Derby, Koster en Swartruggens). Groete Rdl Frans Potgieter

22. Fakkelloop en Hemelvaart Diens. 30 Mei 2019. Hoërskool Waterkloof om 17:30 .
Verdere inligting https://www.facebook.com/events/336891083690033/

23. Die Hervormde Kerk  MAKARIOS, bied ‘n Hemelvaartdiens aan op 30 Mei om 18h30. Die gebou is op die hoek van Lepelaar en Nagtegaalstraat, Birch Acrea, Kemptonpark geleë .Kontak persoon is Chris Vlok 079 8007 2888

24. Erediens vanaand half sewe by APK Gordonia in Upington


Laat 'n boodskap
  1. Attie Boshoff   On   Mei 27, 2019 at 2:49 pm

    AP Kerk Pretoria-Oos, Glenwoodlaan 48, Lynnwood Glen, 09:00 en 19:00. Hemelvaartdienste word gelei deur ds. Attie Boshoff. Dienste ook lewendig op AP Kerk Pretoria-Oos se YouTube kanaal.

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Lees verder

Current track

Title

Artist