15:57:15 ---Day: 1
MD Greyling 14:00 – 16:00
LUISTER AANLYN:

Hartland

HARTLAND – 20 FEBRUARIE 2017

In Hartland: Geskiedenis-insetsel saam met Theuns de Wet;  Senior advokaat, Roelof du Plessis, en prokureur, Paul Kruger. Hulle sluit die gesprek oor moontlike territoriale selfbeskikking af deur te verwys na die bepalings binne die internasionale reg.

Laai af

HARTLAND – 13 FEBRUARIE 2017

Gaste saam met Marianne in die ateljee is: Prok Paul Kruger, Outeur van die Memorandum: “Settlement of the Boer-Afrikaner People’s claim to territorial self-determination: Inviting international intervention” Saam met hulle in gesprek: Voorsitter van die “Boere Afr Volksraad”, Andries Breytenbach wat die voorwoord van die publikasie geskryf het. Die onderwerp waaroor daar gesels word: “Rassisme”

Laai af

HARTLAND – 6 FEBRUARIE 2017

Marianne gesels met TLU SA; Sy bring nuus oor wat in die komende maand in ons land se Teaters gebeur en ook ‘n stukkie Geskiedenis oor Piet Retief en sy seuns wat deur Dingaan vermoor is.

Laai af

HARTLAND – 30 JANUARIE 2017

Die gaste: Paul Kruger en Andries Breytenbach. Hulle praat wetenskaplik oor apartheid. Die klem val op betroubare statistiek. Die doel met die bespreking is om die valse bewerings van die ANC te weerlê.

Laai af

HARTLAND – 23 JANUARIE 2017

Marianne gesels in die eerste deel van die program met Genl. Chris v Zyl van TLU SA, hulle praat wetenskaplik oor apartheid. Die klem val op betroubare statistiek. Die doel met die bespreking is om die valse bewerings van die ANC te weerlê.  Die tweede gesprek is met die samesteller van die boek “Gebeure uit die Geskiedenis” Prof. Anton van Vollenhoven.

 

Laai af

HARTLAND – 16 JANUARIE 2017

 In die eerste program van 2017 gesels Marianne met Paul Kruger, hy leer ‘n plaaswerker lees en skryf (humor);  Henk Joubert gesels oor belangrike datums en gebeure mbt die internasionale politiek in 2017 en ons kyk na die geskiedenisdagboek.

 

Laai af