15:54:39 ---Day: 1
MD Greyling 14:00 – 16:00
LUISTER AANLYN:

Fokus

FOKUS –23 MAART 2017

Helen Zille in die sop na haar twiets oor kolonialisme; Die Spur insident dryf die rasse-kwessie op die spits ;Die ANC Jeugliga wil universiteite nasionaliseer ; Inbraak by die kantoor van die hoofregter in Midrand. ;Die SAKP ultimatum aan die ANC; Gebeure na Vrydag se uitspraak dat Ntlemeza se aanstelling onwettig en ongeldig is; Menseregtedag -het ons enige iets om te vier? Internasionale nuus.

Laai Af

FOKUS – 16 MAART 2017

Die hoof van die Solidariteit Navorsings Instituut, Connie Mulder, Prof Koos Malan en Jaco Kleynhans neem deel aan die program asook Dr. Heinrich Matthee, vanuit Leijden in Nederland. Onderwerpe wat bespreek word: “Grondonteiening”  Die parlement het vir die eerste keer sedert 1994 ‘n debat gehou oor plaasmoorde. Die debat het egter ontaard in ‘n rassedebat, met partye wat voorbeelde uitgewys is van wit boere wat wreedaardig vermoor is.  Het die debat ons enigsins nader gebring aan ‘n oplossing, of het dit die plaasmoorde krisis net verder verdiep?

Laai af

FOKUS – 9 MAART 2017

Onder bespreking: Daar is steeds nie ‘n ooreenkoms tussen SASSA en Cash Paymaster Services nie;  Verskeie politieke partye en organisasies het nou ‘n beroep op president Jacob Zuma gedoen om minister Bathabile Dlamini in die pad te steek, oor haar hantering van die maatskaplike toelae kwessie; Zuma het Vrydag aan die huis van tradisionele leiers gesê dat daar nou opgetree moet word om grond te onteien. Die EFF sê hulle oorweeg dit om van die parlement te onttrek.

Laai af

FOKUS – 2 MAART 2017

 Anton se gaste: Flip Buys, Jaco van Orania, Melinda van Solidariteit.  Onder bespreking is o.a:  Die ANC het teen die EFF se mosie gestem om die grondwet te wysig, sodat grond sonder vergoeding onteien kan word; Daar heers onsekerheid oor die maatskaplike toelae kwessie, en nie SASSA of die minister van maatskaplike ontwikkeling kan klarigheid verskaf oor waar ons staan met die saak nie;  Hulle gesels ook oor Internasionale nuus:

Laai af

FOKUS – 23 FEBRUARIE 2017

In Fokus word die groot nuusgebeure van die afgelope week bespreek.

Laai af

FOKUS – 16 FEBRUARIE 2017

In Fokus word die groot nuusgebeure van die afgelope week bespreek.

Laai af