Die gaste vanaand is: Prof Koos Malan; Kallie Kriel en Jaco Kleinhans en ‘n spesiale gas: Adv Gerrie Nel, nuwe hoof van Afrivorum se “Privaat vervolgings eenheid”  Anton wil by Adv Nel weet wat het hom laat besluit om by die “Privaat vervolgings eenheid” van Afrivorum aan te sluit.

 

Laai af