AFRIKAANSE MUSIEKTOEKENNINGS

Die goeie nuus vir Afrikaanse kunstenaars is dat die datum vir die splinternuwe musiektoekenningsgeleentheid bekend gemaak is! Pretoria FM het bevestig dat die nasionale toekennings vir gehaltekunstenaars, -lirieke, -skrywers en -produksies op 16 Oktober vanjaar by die Moreleta-ouditorium in Pretoria gaan plaasvind. Kunstenaars kan solank hulle inskrywings gereed kry, want die inskrywingsdatum is van 1 … Continue reading AFRIKAANSE MUSIEKTOEKENNINGS