fbpx

EK WIL WEET : FAAN EN DIE WETENSKAPLIKES – 29 SEPT 2019

Deur on Sep 29, 2019

Hoogspannings helicopter – Dr Stoffel Fourie; Kleurverandering by blomme – Prof Braam van Wyk; Dinosauriërs ( 2 ) – Prof Francois Durand; Terugblik oor die program – Prof Erik Holm

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 EW-190929 92 MB

Laat 'n boodskap
  1. michiel vorster   On   Sep 29, 2019 at 6:06 pm

    waarom moet ek wil weet op sondae weggevat word
    dis een van min programe so ook uit die hoed wat die
    moeite werd was om na te luister
    die musiek wat deesdae gespeel word is maar swak
    nooit hoor ons iets uit F A K en die drakensberg seunskoor
    net as voorbeeld /LADY GAGA asb groot nee nee

    • Karen   On   Sep 30, 2019 at 11:28 am

      Mnr Vorster

      Die program is nie gestaak nie, maar geskuif en saai voortaan op Dinsdagaande van 20:15 tot 21:00 uit. Die paneel wetenskaplikes mag dalk verskil omdat van die professore nie beskikbaar is nie, maar die program gaan beslis voort. Marianne se program is gestaak aangesien sy bedank het weens gesondheidsredes. Wat musiek klagtes betref is u welkom om liedjie name wat u pla deur te gee en die musiekkomitee sal dit beslis in heroorweging neem. Stuur gerus u klagtes na bestuur@pretoriafm.co.za

      Vriendelike groete

    • Karen   On   Sep 30, 2019 at 11:24 am

      Beste Mnr Erasmus
      Die program is nie gestaak nie, maar geskuif en saai voortaan op Dinsdagaande van 20:15 tot 21:00 uit. Die paneel wetenskaplikes mag dalk verskil omdat van die professore nie beskikbaar is nie, maar die program gaan beslis voort.

      Vriendelike groete

  2. Jurie Kotze   On   Okt 1, 2019 at 5:02 pm

    Baie Dankie vir so ‘n wonderlike program, ek mis nie een nie, danksy webgrepe as dit moet. Ek luister die program solank ek onthou, sedert die Afrikaanse diens destyds al met prof Izak Rust, prof Strauss, prof Christo ,prof Erik, prof Braam en almal wat nog steeds die puik materiaal voorberei. Ek het nog net eenkeer ingeskryf om vir prof v Wyk te vertel hoe mens voëlent maak.
    Ek geniet ook die kommentare soos fokus en Godsdiensprogramme.
    Beste wense en ons luister voort !
    Jurie Kotze

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist