fbpx

DENKERS EN DOENERS – 7 MEI

Deur on Mei 7, 2019

Willie Spies en Flip Buys gesels en voer debat oor ons herkoms, geskiedenis en onderstrominge en filosofieë rondom ons…

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 DENKERS EN DOENERS-190507 22 MB

Laat 'n boodskap
  1. Tienus Strydom   On   Sep 4, 2019 at 1:45 am

    Baie dankie,
    Baie goeie programme en onderwerpe.
    Ek het n voorstel te maak.
    Op die huidige webblad moet mens elke keer terugkeer na die vorige blad en dan af rol verby baie ander datums en onderwerpe om na n volgende snit te luister wat oor weke op mekaar volg, waarin n persoon belangstel. Bv. Denkers en doeners, dis 12 weke lank.
    Dit is n tydsame proses en dan verloor mens belangstelling omdat jy eers weer die regte datum moet gaan soek tussen baie ander.
    Is daar nie n moontlikke manier om al die onderwerpe van 1 persoon oor n klomp weke bymekaar en onder mekaar te kan hou nie?
    Vir die eerste week kan dit sekerlik los staande wees waarna dit outomaties na n “argief” oorskuif wat verbruikers vriendelik is.
    Dit kan onder die aanbieder se naam, onderwerp, dag, datum, tydgleef en sorteer word of soos dit die maklikste werk dit daar bo by “webgrepe” oopmaak.
    Tans is daar 1 luister boodskap per blad en moet heeltyd terug gegaan word daar bo in die linkerkantste hoek met die “back arrow” om die volgende gesprek te soek en luister.
    Indien als op 1 blad (skerm) is soos in n speellys, en daarop geklik word maak n klein nuwe venster oop en die boodskap speel. Wanneer dit klaar is word daardie venster toegemaak en die volgende opname wat daarop volg is dadelik bekikbaar om geklik te word en verder te speel/luister. Die aflaai kan ook dadelik van die oorspronklikke blad gedoen word sonder om n nuwe venster oop temaak.

    Dankie dat u na my versoek gekyk en geluister het.
    Ns, Nie al die potgooie is opgeplaas en op datum nie.

    Tienus Strydom
    Bronkhorstspruit

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist