DENKERS EN DOENERS – 26 MAART

Deur on Apr 1, 2019

Willie Spies en Flip Buys gesels en voer debat oor ons herkoms, geskiedenis en onderstrominge en filosofieë rondom ons…

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 DENKERS EN DOENERS-190326 26 MB

Laat 'n boodskap
  1. Francois Fouche   On   Apr 1, 2019 at 8:40 pm

    Geniet die program baie!!! Ek wil vra dat Willie en Flip sal bespreek wat hul opinie is oor wat na die verkiesing gaan gebeur. ‘n Tydsreis die toekoms in oor waar die land oor 5 tot 10 jaar van nou sal wees. Dieselfde vir ons Afrikanervolk. Hoe lyk die toekoms die volgende 5 tot 10 jaar vorentoe?

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Lees verder

Current track

Title

Artist