fbpx

Uit die Hoed

Page: 3

Marianne trek elke week iets interessant uit die hoed

Rian Swiegers gesels oor bospraatjies vir die publiek.Kontak: tel 083 2268 861 of rian.swieg@gmail.com of Facebook: Rian Swiegers. Martin Jansen gesels in die 3e van 5 gesprekke met die voormalige skoolhoof van Affies Seuns, dr Piere Edwards. Info oor die etiek van goue oorringe vir seerowers. Info oor die Pinoccio-sindroom.

Dr Jeanette van Rensburg gesels in die 2e van 2 gesprekke oor die nuwe publikasie: “Die Boerevrou”  Kontak:  jeanette@rvr.me Martin Jansen gesels in die 2e van 5 gesprekke met die voormalige skoolhoof van Affies Seuns, dr Piere Edwards. Info oor Idibus Martiis. Info oor wanneer jou oor meer was afskei. Info: Hoeveel krag gebruik jou […]

Dr Don Roos en dr Albert Cruywagen praat oor die G6-groeigroep.  Kontak: Tel 083 699 3547 (Don Roos) of 082 823 0785 (Albert Cruywagen) Martin Jansen gesels in die 1e van 5 gesprekke met die voormalige skoolhoof van Affies Seuns, dr Piere Edwards. Info oor die spoed waarteen die aarde beweeg. Info oor sportspanne wat […]

Dr Jeanette van Rensburg praat in die 1e van 2 gesprekke oor haar boek Die Boerevrou wat nav die destydse tydskrif nou in tydskrifvorm uitgegee word. Kontak: jeanette@rvr.me Info oor die akwamaryn Info oor insekte wat dreig om uit te sterf Voorlesing: “Warmpatat” deur Chris Barnard.

Marianne trek elke week iets interessant uit die hoed

Marianne trek elke week iets interessant uit die hoed


Current track

Title

Artist