fbpx

Sondagerediens

Page: 6

Die diens word gelei deur Ds Armand Van Zyl van die Afrikaanse Protestantse Kerk Middelburg, ons lees Mattheus 7 vers 1 tot 12, Ons sing Gesang 44 vers 1 / Psalms 130 vers 1 en 2 / 119 vers 20 en 22 /116 vers1, 4 en 9

Die diens word gelei deur Ds Paul Buitendag van die Nederduitch Hervormde Kerk Volksrust, Ons lees uit Mattheus 9, Ons sing Gesange 159 vers 1 en 2 / 239 vers 2 en 3 / 309 vers 1 tot 3 / 255 vers 1 en 2 /  528 vers 1 tot 3

Ds Nico Rautenbach van die Afrikaanse Protestantse Kerk lees uit Handelinge 10 vers 34 tot 42 en 1 Johannes 2 vers 20 tot 29 ons behandel Sondag 12 van die Heidelbergse Kategismes vraag en antwoord 31 en 32

Ds Nico Rautenbach van die AP Kerk lees uit Mattheus 1 vers 18 tot 23 en Handelinge 4 van vers 1, hy behandel Sondag 11 van die Heidelbergse Kategismes vraag en antwoord 29. Begeleidings musiek vrygestel deur die Bybel Media word gebruik van Liedboek Gesang 509 / 239 uit die APK bundle, Ges 294 en […]

Dr Petrus Venter van die Gereformeerde Kerk Pretoria lees uit Openbaring 7 vers 1 tot 17, Ons luister na Psalm 33 vers 6 en 10 / 32 vers 1 en 3 / 118 vers 11 / 128 vers 3

Ds Johan Mouton lid van die Geloofsbond van Hervormde gemeentes op uitnodiging by Hervormde gemeente Grootvlei lees uit Romeine 5 vers 6 tot 10 en 2 Samuel 4 vers 4, Ons luister na Psalms 33 vers 1, 5 en 7 / 130 vers 1 en 2 / Gesange 519 vers 3 en 4 / 509 […]

Ds Nico Rautenbach van die AP Kerk lees uit Job 1 vers 1 tot 12 / Mattheus 6 vers 26 tot 33 ons behandel Sondag 10 van die Heidelbergse Kategismes vraag en antwoord 27 en 28, Begeleidings musiek, vrygestel deur die Bybel Media word gebruik van Liedboek – Gesang 188 / 190 uit die APK […]

Ds Nico Rautenbach van die AP Kerk lees uit Genesis 22 vers 1 tot 19 en behandel Sondag 9 van die Heidelbergse Kategismes vraag en antwoord 26, Begeleidings musiek vrygestel deur die Bybel Media word gebruik van Liedboek Gesang 182 / 275 uit die APK bundle – Ges 24 en 102

Dr Jan Botha van die NG Kerk Mootvallei lees uit Kolosense 3 vanaf vers 12, Ons luister na Lied 245 vers 1 tot 3, Psalm 33, lied 212, laat my nooit die grond verlaat nie, lied 284 en ek wil kom stil word.

Ds Armand Van Zyl van die Afrikaanse Protestantse Kerk Middelburg lees uit 1 Samuel 7 vers 1 tot 10, Ons luister na Psalms  100  / 116 vers 1,5,7 en 9 en Gesang 64 vers 1 en 2


Current track

Title

Artist