Webgrepe

Page: 7

Dr Gert Volschenk verbonde aan  die Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland Auckland gemeente lees uit Mattheus 1 vers 18 – 25

Ds Theo Jansen Van Niewenhuizen van die Nederduitch Hervormde Kerk Witfield lees uit Jakobus 5 vers 13 – 20

Dr Gert Volschenk verbonde aan  die Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland Auckland gemeente lees uit Lukas 2 vers 1 – 20

Jake Stols gesels oor aktuele landbousake van die dag. Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Marianne trek elke week iets interessant uit die hoed

Jannie Botha, skrywer van die boek “My Lewe Terug In Balans” gesels oor Vadersdag en die rol van pa’s in ons lewens.

Sarina en ‘n span kundiges gesels oor nuusgebeure en aktuele sake van die dag

Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels oor Rugbysake.

Ds. Jannie Bisschoff AP-kerk Gordonia, Upington –

Ds Theo Jansen Van Niewenhuizen van die Nederduitch Hervormde Kerk Witfield lees uit Jakobus 3 vers 13 tot Jakobus  4 vers 8


Current track

Title

Artist