fbpx

Oggendkuier

Page: 4

Met ‘n graad in Sport kommunikasie kon Magdel  Steyn nêrens werk kry nie en moes sy die beste van ‘n slegte saak maak. Vandag kyk sy terug en beskou daardie moeilike begin as die beste ding wat met haar kon gebeur het. Sy gesels met Elsje hoe sy ‘n reuse sukses van ‘n besigheid vanuit […]

Patricia de Lille  herken dat die afgelope 2 jaar,  die moeilikste tyd van haar lewe was. Na talle hofsake, haar bedanking as die burgemeester van Kaapstad en die stigting van haar nuwe party, is sy nou besig om ‘n boek te skryf waarin sy alles gaan uitlap en die waarheid wil praat.

Elsje gesels met Gerhard de Beer

Hoe maak jy ‘n lewe as ‘n kunsternaar.  Opgeleide akteur, At Strydom deel sy storie oor hoe hy met sy drama-agtergrond ‘n loopbaan vir homself kon skep in die kunstebedryf deur deurgans oop te wees vir nuwe geleenthede.


Current track

Title

Artist