Klankkoerant

Page: 10

Jake Stols gesels oor aktuele landbousake van die dag. Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Jake Stols gesels oor aktuele landbousake van die dag. Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Jake Stols gesels oor aktuele landbousake van die dag. Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Jannie Botha, skrywer van die boek “My Lewe Terug In Balans” gesels oor die hantering van verlies.

Voortslepende protesoptrede en onluste in verskeie dorpe in Noordwes knel die ekonomiese bedrywighede van die provinsie en lei tot verdere agteruitgang. So sê die VF Plus. Ons kry meer duidelikheid hieroor by die Provinsiale Onderleier van die VF Plus in Noordwes, Fanie du Toit. Later in die program fokus ons op veiligheid in aanloop tot […]

Baie welkom. Na wat berig word is 50% van Suid-Afrika se top grond, reeds aan swart mense oorgedra. En dit teen die agtergrond dat Pres Ramaphosa steeds volhou dat onteiening sonder vergoeding moet voortgaan. Ons praat met die Hoofbestuurder van TLU SA, Bennie van Zyl, wat hier in ons ateljee is (012 804 8031) En […]

In die afgelope drie finansiële jare (vanaf 2015/16) is meer mense met messe en skerp voorwerpe in Suid-Afrika vermoor as met vuurwapens. Bowendien het die polisie geen rekord oor hoeveel van die betrokke vuurwapens wettig of onwettig was nie. Dis volgens ‘n verklaring van die Vryheidsfront Plus. Ons praat met die leier, dr Pieter Groenewald […]

Suid-Afrikaners gaan waarskynlik die storm wat om Eskom se jongste reddingsboei woed, direk aan hul sak voel. Die prys van Brent-ruolie het onlangs dramaties gestyg en die prys van petrol gaan waarskynlik in Mei wéér styg. Ons praat met die Hoof van Landbou Inligting en Bemarking van FNB, Dawie Maree Later in die program bring […]

Manie en dr. Karin Wessels, ‘n skaapboer-egpaar van die Vrystaat, is deel van die Mamre-inisiatief wat nou ’n Russiese landboureus gaan help, om hulle skaapvleismark te ontwikkel. Hulle is in die ateljee om hulle aangrypende verhaal met ons te deel. (082 854 1491)

Die afgelope Paasnaweek is daar verskeie plaas- en hoewe-aanvalle aangemeld. Die Hoof van Gemeenskapsveiligheid by AfriForum, Ian Cameron, sê dertien aanvalle het die naweek plaasgevind. Verlede jaar was daar vanaf Januarie tot April, veertien plaasmoorde en 1-honderd-28 plaasaanvalle. Ons praat met hom hieroor. Later in die program: Die voortgesette misdaadaanslag op die landbougemeenskap vereis dringende […]


Current track

Title

Artist