Verkiesing 2019

Die DA sê ondanks sy verminderde steun, is hy steeds tevrede met sy vertoning in die nasionale verkiesing. Die leier van die party, Mmusi Maimane het alle Suid-Afrikaners bedank wat gestem het en spesifiek die wat vir die DA gestem het. Maimane het die media in die Verkiesingskommissie se uitslagsentrum in Pretoria toegespreek. Hy sê […]

Nuuskommentaar: 9 Mei Het Suid-Afrika weer ‘n regering van nasionale eenheid nodig? Histories was daar twee stadiums wat dit nodig was. Eerstens in 1930’s rondom die depressie en die groot droogte. Destyds was die Nasionale Party van Genl JBM Hertzog aan bewind en die Suid-Afrikaanse Party van Genl Jan Smuts was die amptelike opposisie. Die […]

Pretoria FM, in samewerking met Maroela Media, het ‘n stelsel ontwikkel wat vanjaar se verkiesingsuitslag vroeg al akkuraat sal kan projekteer. Hierdie is nie voorspellings nie – dit is statistiese projeksies gegrond op die uitslae wat reeds ontvang is. Die metode berus op die verrekening van elkeen van die land se byna 23 000 stempunte […]

Nuuskommentaar – 8 Mei 2019D Verkiesings, een maal elke vyf jaar, geniet groot aandag. Met reg, want dit gaan om beheer van ontsaglike hulpbronne en ontsaglike magshefbome. Tog is die politiek en die ekonomie te belangrik om aan politici, wat slegs elke vyf jaar verkies word, oor te laat. Die hulpbronne kan immers goed of […]

9 Mei 2019 `n Parlementslid van COPE, Deidre Carter het vandag die geleentheid gehad om tot vyf keer te stem. Carter het aan Pretoria FM gesê dat, nadat sy reeds gaan stem het, sy gerugte gehoor het van lede van `n ander party wat na verskillende stemlokale ry om herhaaldelik te stem. Carter het toe […]

8 Mei 2019 Die Inkatha Vryheidsparty sê hulle is bekommerd oor die geloofwaardigheid van die verkiesing. `n Parlementslid van die IVP, Liezl van der Merwe het aan Pretoria FM gesê dit wil voorkom of die Onafhanklike Verkiesingskommissie nie voorbereid was vir die verkiesing nie. Van der Merwe het haar kommer uitgespreek oor stempunte wat eers […]

8 Mei 2019 ’n Man van 69 het vroeër vandag met skok verneem dat hy nie kan stem nie omdat hy, volgens die Onafhanklike Verkiesingskommissie reeds op 1 Maart oorlede is en ook reeds in Malmesbury in die Wes-Kaap begrawe is. Piet van Zyl van die Paarl se seun, Pieter het gister na die OVK-kantoor […]

8 Mei 2019 Pretoria FM het kort tevore verneem dat drie stembokse in die omgewing van Kleinfontein naby ou Pretoria-weg en die N4-snelweg langs die pad opgemerk is. Die stembokse het vermoedelik van `n bakkie afgeval. `n Raadslid van die Vryheidsfront Plus, Awie Erasmus het aan Pretoria FM bevestig dat die stembokse leeg was en […]

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het ‘n beroep op kiesers gedoen om seker te maak dat hulle stembriewe ‘n stempel op die agterkant het. Indien dit nie het nie, sal die stem ongeldig wees. Volgens die voorsittende beampte by die Tshwane Wes-distrik-stempunt, Ronny Kekana, het mense reeds so vroeg as half-ses vanoggend in die ry begin staan […]

Pretoria FM, in collaboration with Maroela Media, has developed a system that will be able to accurately project this year’s final election results soon after the first results have been received. We will also reflect all results as they are received. The projections will be available on the Pretoria FM, Maroela Media and The South […]


Current track

Title

Artist