Nuuskommentaar2

Page: 6

Nuuskommentaar: 21 Mei Die abnormale samelewing is voorheen dikwels as regverdiging gebruik vir buitengewone maatreëls en straf teen Suid-Afrika. Selfs die ergste terreurdade is verskoon, of selfs geprys, omdat dit teen ’n abnormale samelewing gerig sou wees. Nou is dit 25 jaar nadat die stelsel wat so abnormaal beskryf was verander is. Trouens, die laaste […]

Nuuskommentaar: 20 Mei Oor die afgelope twee jaar het daar ‘n konsensus in Australië ontstaan dat die Nasionale- Liberale koalisie, wat in dié land die sentrum regse en konserwatiewe politieke terrein verteenwoordig, die onlangse verkiesing sou verloor. Alle peilings wat oor die afgelope paar weke gedoen is, het gewys dat die linkse Arbeidersparty die verkiesing […]

Nuuskommentaar: 17 Mei Suid-Afrika is besig om te herstel van die verkiesingskoors wat die land getref het die afgelope maand. Nou dat die stof gaan lê het en die wetgewer se setels vasgestel is wag ons vir die finale verkiesingsformaliteit, die inhuldiging. Daar is baie te sê oor die verkiesingsuitslae en wat dit vir Suid-Afrika […]

Nuuskommentaar – 16 Mei ’n Jong Vlaamse filosoof en akademikus werp onbedoeld heelwat lig op die redenasies wat oor Caster Semenya geopper word, en van waar die argumente kom. In sy verhelderende artikel in die dagblad, De Standaard, noem Maarten Boudy nie eens Caster se naam of impliseer dit nie. Hy spreek die verskynsel aan […]

Nuuskommentaar: 15 Mei Twee maande gelede was Brittanje nog veronderstel om op 29 Maart uit die Europese Unie te tree en sou die land nie aan die Europese-verkiesing deelgeneem het nie. Intussen is die Britte se uittrede uit die Europese Unie tot Oktober uitgestel en woed daar ‘n verstommende verkiesingsveldtog waarin die politieke toneel in […]

Nuuskommentaar: 14 Mei Dit is dikwels so dat die man op die straat nie elke politikus in die Kabinet, Parlement, of plaaslike regering ken nie.  Tog, ondanks hierdie heel verstaanbare onkunde, is daar min ouers in Gauteng wat nie die naam van die pas uitgetrede LUR vir onderwys in dié provinsie ken nie.  Meneer Panyaza […]

Nuuskommentaar: 13 Mei Op 20 Julie vanjaar is dit presies 50 jaar sedert Neil Armstrong sy bekende woorde op die maan geuiter het: “Een klein treetjie vir ’n mens, maar ’n reuse sprong vir die mensdom.” Ongeveer agt jaar tevore het pres. John F. Kennedy aangekondig dat die VSA voor die einde van die 60-tigerjare […]

Nuuskommentaar: 9 Mei Het Suid-Afrika weer ‘n regering van nasionale eenheid nodig? Histories was daar twee stadiums wat dit nodig was. Eerstens in 1930’s rondom die depressie en die groot droogte. Destyds was die Nasionale Party van Genl JBM Hertzog aan bewind en die Suid-Afrikaanse Party van Genl Jan Smuts was die amptelike opposisie. Die […]

Nuuskommentaar – 8 Mei 2019D Verkiesings, een maal elke vyf jaar, geniet groot aandag. Met reg, want dit gaan om beheer van ontsaglike hulpbronne en ontsaglike magshefbome. Tog is die politiek en die ekonomie te belangrik om aan politici, wat slegs elke vyf jaar verkies word, oor te laat. Die hulpbronne kan immers goed of […]

Nuuskommentaar: 3 Mei Hoe groot is die moontlikheid dat Suid-Afrika dieselfde kan beleef as die terreuraanvalle wat Sri Lanka onlangs getref het? Om ’n raaiskoot op die vraag te waag, vereis dat ’n mens meer oor die binnewerking van die Islam moet verstaan. Waar ideologie met Marxistiese elemente met die aanvanklike vlaag van internasionale terrorisme […]


Current track

Title

Artist