fbpx

Nuuskommentaar2

Page: 10

PRETORIA FM: NUUSKOMMENTAAR – 26 April Dit mag goed wees vir die gemiddelde mens dat hy nie al die onaangenaamhede wat hom in sy lewe oorgekom het nie, akuut kan onthou nie. Vergeet kan ’n goeie dokter wees – tot die dag dat iets die persoon aan daardie traumatiese gebeurtenis herinner en ou wonde tot […]

Nuuskomentaar: 25 April ‘n Week of wat gelede is met groot geskal aangekondig dat die Zimbabwe-regering in samewerking met die Commercial Farmers’ Union of Zimbabwe (CFU) met ‘n proses begin het om tussentydse vergoeding aan ‘n groot hoeveelheid ontneemde boere uit Zimbabwe te betaal. ‘n Syfer van US$53 miljoen is onder andere genoem wat in […]

Nuuskommentaar: 24 April Vanjaar se Paasnaweek sal onthou word vir die bloedige aanvalle op Christene in Sri Lanka op Paassondag. Sowat 300 mense is in byna 10 bomaanvalle dood terwyl soveel as 500 verdere slagoffers beseer is. Die aanval is uitgevoer deur ‘n Islamitiese terreurgroep met die ondersteuning van ‘n internasionale terroriste-organisasie. Die veiligheidsmagte in […]

PRETORIA FM: NUUSKOMMENTAAR – 23 April Pres. Recep  Erdogan van Turkye se bewind as die regeringshoof  sedert hy in 2003 as eerste minister aan bewind gekom het, word gekenmerk deur sy pogings om sy posisie as leier te verskans. In 2014 het hy byvoorbeeld die grondwet gewysig sodat die presidentsamp die funksie van die eerste […]

Nuuskommentaar: 18 April (Met apologie aan Martin Niemöller) Eers het hulle vir Afrikaanse onderrig gekom, en ek het niks gesê nie Want ek was nie meer op skool nie Toe kom hulle vir Pretoria se straatname, en ek het niks gesê nie Want ek bly in die Noord-Kaap Toe kom hulle vir die kunstenaars, en […]

Nuuskommentaar: 17 April Maandag het die wêreld in skok gekyk hoe ‘n woedende vuur groot dele van die 850-jarige Notre-Dame katedraal in Parys, Frankryk verteer. Gedurende die agt en ‘n half bestaanseeue het die katedraal ‘n simbool geword. Die gebou het deur die grootste hoogtepunt asook die donkerste ure van Frankryk en Europa bly staan. […]

Nuuskommentaar: 16 April Twee Afrika-diktators is sedert die begin van April deur burgerlike opstande tot ’n val gebring. President Abdelaziz Bouteflika van Algerië het op 2 April bedank na weke se opstande en betogings in sy land. Bouteflika het Algerië vir twee dekades met ’n ystervuis regeer. Die land se ekonomiese probleme en Bouteflika se […]

Nuuskommentaar: 15 April In die afgelope naweek se Rapport het die koerant erken dat hulle fouteer het toe hulle die bewerings wat in die boek ‘Die seuns van Bird-eiland’ gemaak word as feite voorgehou het. Die boek voer aan dat die voormalige ministers Magnus Malan, John Wiley en Barend du Plessis by `n pedofilie-ring betrokke […]

Nuuskommentaar: 12 April Op Dinsdag, 9 April, het President Cyril Ramaphosa, as deel van sy verkiesingsveldtog, ‘n besoek aan die Wes-Kaap afgelê.  Na afloop daarvan dat hy gepraat het oor hoe hy die treine op tyd sal laat loop, en hoe daar meer treine na die Wes-Kaap sal kom na die verkiesing, het hy na […]

PRETORIA FM: NUUSKOMMENTAAR – 11 April Om die opmars van generaal Khalifa Haftar na die Libiese hoofstad, Tripoli, as die optrede van net nog ‘n rebelleleier te beskou, is om die bal ver mis te slaan oor die chaos wat nou in hierdie Noord-Afrikaanse staat heers. Hoewel min mense Haftar se kanse om Tripoli te […]


Current track

Title

Artist