fbpx

Kontreidagboek

Die Girls High gemeenskap van Pretoria kom weer bymekaar om hul jaarlikse Lente Karnaval op Saterdag, 7 September te hou en is die skool se grootste jaarlikse fondsinsameling wat sy eeufees jaar herdenk, en is ‘n hoogtepunt vir Pretoria. Verwag kosstalletjies, speelgoed stalletjies, ‘n tombola tafel, ‘n doedelsakorkes, “gumboot” dansers, musiek optredes, junior sjef kompetisie […]


Current track

Title

Artist