fbpx

BYBELSE ARGEOLOGIE – 5 MEI 2019

Deur on Mei 5, 2019

DIE ONTDEKKING VAN EIERDOPPE IN DIE OU STAD VAN DAWID:Tien jaar gelede, in 2009, is ’n hele aantal eierdoppe in die ou Stad van Dawid gekry wat terugdateer na ongeveer 580 v.C. Dié eierdoppe is nou vir die eerste keer met spesiale tegnologie aanmekaar gelas om navorsing daarop te doen. Volgens die Misjna was die hoender as ’n onrein voël beskou wat nie naby die tempelterrein mag gekom het nie. Met die ontdekking van die eierdoppe kon nou vasgestel word hoe groot die porsies van die ete op die aand vóór Paasfees was. Vir die eerste keer kon nou ook vasgestel word dat hoenders wél deur die hoërklas inwoners van Jerusalem in die omgewing van die ou Stad van Dawid aangehou is.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 RDF-190505 INSETSEL 2 Ds Neels Van Tonder 12 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist