BYBELSE ARGEOLOGIE – 3 FEBRUARIE 2019

Deur on Feb 6, 2019

DIE GROOT SLAGTING IN JERUSALEM In Jerusalem is onlangs 125 menslike skelette in ’n ou uitgediende wateropgaarput ontdek. Navorsing het aan die lig gebring dat dié skelette vrouens en kinders was wat in 89/88 v.C. in ’n massaslagting tereggestel is. Jannaeus, ’n wreedaard en vurige Saduseërs, wat toe koning oor Judea was, het 800 fariseërs laat kruisig, en hulle laat toekyk hoe van hulle se vroue en kinders gemartel en doodgemaak word. Hulle sonde: die mense het hom met Mediterreense suurlemoene bestook toe hy op die Loofhuttefees ’n skottel vloeistof wat op die altaar uitgegiet moes word, op sy voete uitgooi.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 RDF-190203 INSETSEL 2 Ds Neels Van Tonder "RDF-190203 INSETSEL 2 Ds Neels Van Tonder".
17 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie.Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist