BYBELSE ARGEOLOGIE – 10 FEB 2019

Deur on Feb 10, 2019

DIE WEDUWEE SE AALMOES IN ’N WATERSTROOM GEKRY:  In die middel van Januarie 2019 het ’n skoolseun ’n klein muntstukkie van byna 2 000 jaar oud in ’n stroompie water opgetel waar dit oopgespoel het koning Herodes Agrippa I se naam daarop. Die muntstuk is 16,5 millimeter groot en met 10 daarvan sou ’n mens ’n brood kon koop. Dié muntstuk het in Jesus se tyd ook bekend gestaan as die weduwee se aalmoes. Dit was die waarde van die muntstukkies wat die arm weduwee in die skatkis gegooi het terwyl Jesus haar dopgehou het (Mark. 12:41-44; Luk.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 RDF-190210 INSETSEL 2 Ds Neels Van Tonder 7 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist