fbpx

BYBELSE ARGEOLOGIE – 29 SEPT 2019

Deur on Sep 29, 2019

DIE GROOT BRAND IN EFESE: Op die nag van 21 Julie 356 v.C., die nag waarop Alexander die Grote ook gebore is, het Herostratus die tempel van Artemis in Efese aan die brand gesteek omdat hy kwaad was oor iets. Die tempel wat in Efese gestaan het toe Paulus daar besoek afgelê het, was die gerestoureerde gebou. Paulus het die brand as ’n metafoor gebruik om sy boodskap aan die Korintiërs tuis te bring. In 1 Korintiërs 3:17 staan: “As iemand die tempel van God beskadig, sal God hom straf, want die tempel van God is heilig, en die tempel is julle.” Daarmee het Paulus nie bedoel dat die tempel van Artemis God se tempel is nie. Hy het geweet dat die Korintiërs Herostratus se optrede as ’n skokkende daad beskou het. Sy bedoeling was om te beklemtoon dat dit ’n groot sonde en skande is om die tempel (kerk) van God te verwoes. Hy maak dit nog duideliker en sê dat iemand wat God se tempel wil verwoes, deur God sélf vernietig sal word.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 AR-190929-EfeseBrand- 8 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist