fbpx

BYBELSE ARGEOLOGIE – 28 JULIE 2019

Deur on Jul 28, 2019

MEDIESE BEHANDELING IN OU EGIPTE: In die Bybel en talle buite-Bybelse dokumente verwys na mediese raad vir die behandeling van siekes. Genesis 30:14-17 verwys na liefdesappels wat Lea en Ragel gebruik het om swanger te raak. Cleopatra het met ’n magneetjie op haar voorkop gaan slaap om haar jeugdigheid te probeer verleng. Volgens legendevertelling het sy ook in donkiemelk gebad. Die ontdekking van die Ebers-papirus in Egipte lys 842 rate vir die behandeling van siekte en beserings. Dié papirus is in ’n mummiekleed toegedraai tussen die bene van ’n mummie gevind.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 RDF-190728-Ds-Neels-Van-Tonder 7 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist