BYBELSE ARGEOLOGIE – 28 APRIL 2019

Deur on Apr 28, 2019

Natan-Melek se naam word slegs een keer in die Bybel genoem. In ’n parkeerterrein in Jerusalem is nou ’n stempel ontdek met sy naam daarop. Dié stempel dateer uit die sesde eeu voor Christus. Die vertrek waarin dit gevind is, het as ’n belangrike administratiewe sentrum gedien. Die brandskade in die kamer stem ooreen met die soort brandstigting wat deur die Babiloniërs in 586 v.C. gepleeg is. As Natan-Melek dieselfde persoon is wat gedurende koning Josia se godsdienshervormings gehelp het, was hy die een wat die beelde van die perde by die ingang van die tempel laat verwyder en die strydwaens laat verbrand het. Dié ontdekking is baie belangrik vir die rekonstruksie van die tyd van koning Josia.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 RDF-190428 INSETSEL 2 Ds Neels Van Tonder 7 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Lees verder

Current track

Title

Artist