BYBELSE ARGEOLOGIE – 26 MEI 2019

Deur on Mei 26, 2019

DIE STEMPEL VAN MATTANJA:’n Hebreeuse stempel wat tydens opgrawings in die ou Stad van Dawid gevind is, het die naam Mattanja daarop. Die stempel is van siersteen gemaak en is in ’n seëlring gemonteer. Dit beteken dat dié stempel aan iemand van hoë aansien behoort het. Dié naam, Mattanja, kom tien keer in die Ou Testament voor. In vyf gevalle vir priesters in die tempel wat Salomo gebou het, vier keer as die naam van mense wat uit die Babiloniese ballingskap teruggekeer het, en dan ook as die naam waarmee koning Sedekia eers bekend was voordat koning Nebukadnesar sy naam verander het.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 RDF-190526 INSETSEL 2 Ds Neels Van Tonder 6 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Lees verder

Current track

Title

Artist