BYBELSE ARGEOLOGIE – 21 APRIL 2019

Deur on Apr 21, 2019

TWEE CHRISTENDOMS; TWEE TRADISIES OOR DIE OPSTANDING Die Oostelike Christendom, waarvan die Grieks-Ortodokse Kerk deel is, se interpretasie van wat by die opstanding van Christus gebeur het, verskil baie met dié van die Westelike Christendom se belydenis. Die weste verwys slegs na die ontdekking van ’n leë graf en Jesus se verskynings aan verskillende mense ná sy opstanding. In panele en fresko’s waarin die Oostelike Christendom se interpretasie van Jesus se opstanding voorgetel word, kan gesien word dat Jesus vir Adam en Eva ook uit die doderyk trek. In een geval staan Jesus op die deure van die Hades (die doderyk). In ’n ander fresko word Jesus uitgebeeld waar Hy op die verslane owerste van die doderyk staan.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 RDF-190421 INSETSEL 2 Ds Neels Van Tonder 17 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Lees verder

Current track

Title

Artist