fbpx

BYBELSE ARGEOLOGIE – 16 JUNIE 2019

Deur on Jun 16, 2019

NUWE ONTDEKKINGS BY DIE PIRAMIDE VAN GIZA: Nuwe ontdekkings wat by die piramide van Giza gemaak is, sluit ’n koperlem in van ’n gereedskapstuk waarmee die blokke klip afgewerk is, ’n papirusrol (die oudste geskrewe dokument ter wêreld wat gevind is) waarin beskryf word hoe die piramide gebou is en ’n verlore stad wat onder die woestynsand ontdek is. Vir die eerste keer word nou verstaan waarom vals ingange by piramides gebou is, … en dit was nie bedoel om vals indringers te mislei nie.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 RDF-190616-INSETSEL-2-Ds-Neels-Van-Tonder 9 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist