fbpx

BYBELSE ARGEOLOGIE – 14 JULIE 2019

Deur on Jul 14, 2019

DIE MARKUSTEKS IN ’N MUMMIEMASKER: In 2012 het navorsers bekend gemaak dat hulle ’n teks uit die Evangelie volgens Markus op ’n stukkie papirus aan die binnekant van die masker van ’n Egiptiese mummie ontdek het. Dié stukkie papirus is volgens professor Craig Evans, wat die navorsingsprojek gelei het, gebruik om die masker uit te voer. Volgens die aankondiging dateer dié fragment met die Markusteks uit 90 n.C. Die oudste manuskrip van die Markusevangelie wat tans in besit is, word op 250 n.C. gedateer. Dit maak die ontdekking van hierdie stukkie papirus hoogs opspraakwekkend. Die teologiese debat wat daarna ontstaan het, het ’n hele deurmekaarspul blootgelê.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 RDF-190714-Ds-Neels-Van-Tonder 12 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist