BYBELSE ARGEOLOGIE – 13 JANUARIE 2019

Deur on Jan 13, 2019

DIE DAG TOE NERO SY MA MET ’N BOOT PROBEER VERMOOR HET; In Openbaring 13:18 word simbolies met die getal 666 na ’n mens verwys wat in Christelike tradisies die antichris genoem word. Volgens kundiges verwys dié getal na keiser Nero. Hy was ’n wreedaardige persoon. Hy het sy tweede vrou, met wie hy eers ’n jarelange buite-egtelike verhouding gehad het, doodgeskop. Verder het hy vir sy ma ’n nagtelike partytjie ter see gereël, maar op ’n boot waarvan die boom onder moes uitval. Toe sy dié aanslag oorleef het, het Nero gereël dat ’n sluipmoordenaar haar moes vermoor. Ten einde die moord geheim te hou, het hy daarna die sluipmoordenaar laat teregstel.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 RDF-190113-INSETSEL-2-Ds-Neels-Van-Tonder "RDF-190113-INSETSEL-2-Ds-Neels-Van-Tonder".
8 MB

Current track

Title

Artist