Beurtkrag glo nie weens sabotasie nie

Deur on Mrt 20, 2019

20 Maart 2019

Daar word wyd berig dat Eskom-aanlegte na bewering gesaboteer word. Die energie- en mynsektorraadgewer by Energiespesialiskoalisie, Ted Blom sê die bewerings is onsin.

Blom sê verder dat as daar gekyk word na die wyse waarop beurtkrag tans toegepas word kan deur reeds na Fase5-beurtkrag verwys word.


Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist