fbpx

Author: Sarina

Page: 7

Nuuskommentaar: 11 Junie Tydens ʼn ontmoeting met Afrikaanse organisasies in Kaapstad op 15 Mei 1996 en net na die aanvaarding van die finale grondwet sê president Nelson Mandela die volgende: “Die argument wat gevoer kan word vir die behoud, beskerming en vertroeteling van Afrikaans is sekerlik nasionaal eerder as seksioneel. Dit is ‘n Suid-Afrikaanse taal […]

Nuuskommentaar: 10 Junie Gaan President Donald Trump volgende jaar op 3 November tot ‘n tweede termyn as president van die VSA verkies word? Hoewel November 2020 vir die meeste van ons vêr in die toekoms kan lyk, is die verkiesingsveldtog in die VSA reeds aan die gang. Die Demokratiese Party se benoemingsproses vir ‘n presidentskandidaat […]

Nuuskommentaar: 6 Junie Twee weke gelede, op 24 Mei, het die Britse premier, Theresa May aangekondig dat sy bedank as eerste-minister en leier van die Britse Konserwatiewe Party. Haar bedanking het nie as ‘n skok gekom nie. Dit was reeds ‘n tyd lank te wagte, veral nadat sy reeds twee keer ‘n bloutjie geloop het […]

Nuuskommentaar: 5 Junie Ons beleef ʼn nuwe boosheid wat losgelaat word op ons plase met noodlottige aanvalle wat dikwels met die ergste en die mees brutale vorms van geweld gepaardgaan. Onskuldige vragmotor bestuurders loop deur onder petrolbomme en diensleweringproteste ontneem gemeenskappe van infrastruktuur omdat die afbrand van geboue soos skole en klinieke die norm word. […]

4 Junie 2019 Die burgerregte-organisasie, AfriForum, het vanoggend die jongste plaasaanvalstatistiek vir die jaar tot op datum bekend gemaak. Volgens dié inligting het altesaam 188 plaasaanvalle reeds vanjaar plaasgevind waarvan 21 plaasmoorde was. Die organisasie se hoof van gemeenskapsveiligheid, Ian Cameron, sê aanvalle in die Wes-Kaap het geweldig toegeneem, tot so ’n mate dat meer […]

Nuuskommentaar: 3 Junie Politieke ontleders krap steeds kop oor die uitslae van die onlangse Europese verkiesing. Kiesers in verskillende lidlande van die Europese Unie het verskillende boodskappe aan politici gestuur, afhangend van unieke nasionale omstandighede. Wat wel duidelik is, is dat kiesers in die suide van Europa, ‘n protesstem vir ekonomiese hervorming of dan wel […]

Nuuskommentaar: 29 Mei Wie was Johnny Appleseed? ’n Suid-Afrikaner wat meer as ’n halfeeu gelede as sewejarige ’n jaar in die VSA op skool was toe sy pa met ’n beurs daar verder gaan studeer het, het ’n besondere jaar met volop herinneringe agter die rug. Nie alleen het hy met die TV kennis gemaak […]

Nuuskommentaar: 27 Mei Die verkiesing van lede van die Europese Parlement het oor die afgelope paar dae tot angs, opgewondenheid en onsekerheid in Europa aanleiding gegee. Toe die stemme in die 28 lidlande Sondagaand getel is en die resultate aangekondig is, was dit egter duidelik dat geen enkele kwessie, tendens of beweging regdeur Europa waarneembaar […]

Nuuskommentaar: 24 Mei Die afgelope verkiesing het weereens getoon dat Suid-Afrika ʼn demografiese demokrasie is waar kiesers volgens identiteit, in plaas van beleid, stem. Die uitslae was grootliks dié van ʼn rassesensus. ʼn Betekenisvolle 74% van die kiesers het vir swart partye soos die ANC, EFF en IVP gestem, terwyl swart mense bo die ouderdom […]

Die volgende strate sal gesluit wees vanaf Vrydag, 24 Mei om 15:00, tot Saterdag, 25 Mei om 22:00 vir die inhuldiging van die President by Loftus Versfeld: SOUTPANSBERG/RIETONDALE OMGEWING • Soutpansbergweg en Gordonstraat• Soutpansbergweg en Wrenstraat• Woodlandsrylaan en Gordonstreet• Soutpansbergweg en Tom Jenkins-rylaan• Soutpansbergweg en Van der Merwe-straat• Soutpansbergweg en Nuffieldstreet• Soutpansberg en Parkerstraat• Rosestraat […]


Current track

Title

Artist