15:58:12 ---Day: 1
MD Greyling 14:00 – 16:00
LUISTER AANLYN:

LaraDev_Lizette

About Lizette van Zyl

This author has not yet filled in any details.
So far has created 87 blog entries.

Augustus 2015

Regspraak – 18 Augustus 2015

Prof. Steve Cornelius, professor in Kontrakreg by die Univ. van Pretoria, gesels vandag oor “Kontrakte”. Marianne Breytenbach is die programleier.

Rugbyradio – 12 Augustus 2015

SA Nasionale Dowespan teen Wallis Dowespan gespeel by Hoërskool Waterkloof.

Training Testing

Hannekie Verwoerd, ‘n spraakterapeut, gesels fassinerend interessant oor taalverwerwing. Haar 10-jarige dogter, Helena, kuier saam en lees ‘n storie voor.  “Dis ‘n program soos ‘n konsert,” sê programaanbieder Marianne Breytenbach.

Julie 2015

Pretoria FM Bekendstelling

Kliek op een van die foto’s om dit te vergroot en om meer te sien.

Hartland – 7 en 20 Julie 2015

Marianne Breytenbach se gas is Henk van de Graaf, Asst.-Hoofbestuurder Kommunikasie van TLU-SA. Hulle gesels in diepte oor die President van TLU-SA, Louis Meintjies, se ope brief aan die Sekr.-Genl. van die ANC, Gwede Mantashe; dan gesels hulle ook oor die protokol m.b.t. toegang tot plase. Sy praat kortliks oor ‘n nuwe publikasie “Stylboek en […]

Uit Die Hoed: Tegnologie 2 – 18 Mei 2015

In die tweede aflewering oor Tegnologie gesels Hannes van Heerden oor die “Tesla-battery”. Marianne Breytenbach is die programleier.

10 Julie 2015 – Pakkie koek met sjokoladeversiersel

1kg pakkie vanielje muffinmengsel aangemaak volgens die instruksies op die pak. Die koek het 40 minute gebak. Intussen het ek die sous gemaak ipv gewone versiersel. Sjokolade versiering: Sif saam: 750 ml versiersuiker 180 ml l kakao Roer saam tot gesmelt: 125 ml kookwater 125 ml botter Knippie sout 1 t vanieljegeursel.

Lees Meer

Romerige Swart Sampioene (Nadia Oberholzer – Chilliliefde)

Swart Sampioene (die grootstes wat jy kan kry) Maaskaas (gladde een, lae vet is ‘n goeie opsie) Knoffel Swart peper Cheddar Kaas Metode: 1. Smeer knoffel en gooi swart peper oor die swart sampioene 2. Smeer ‘n dik lagie maaskaas oor die sampioene 3. Sprinkel fyn gerasperde cheddar kaas bo-oor die sampioene 4.

Lees Meer

Oondgebakte Sardyngereg (Hilda lategan)

5ml kanola- of olyfolie ½ middelslag ui, geskil en gekap 400 g blik sardyne in tamatiesous 50 ml gekapte vars pietersielie 125g vars broodkrummels (±2 – 3 snye brood) 3 groot eiers geskei 250 ml laevetmelk 125 ml fyngerasperde cheddarkaas (hou 25 ml eenkant om oor te strooi) Paprika om oor te strooi.

Lees Meer

Outydse groenbone en Esegiel Brood Resep

250 g groenbone, onthaar, punte afgesny 3 aartappels, geskil en in blokkies gesny 1 ui, fyngekap Sout en witpeper na smaak. Metode: Kap die bone rofweg op en plaas dan in ‘n kastrol saam met die aartappelsblokkies en fyngekapte ui.

Lees Meer