Gratis Slimfoon applikasie  
16:45:34 ---Day: 1
Sarina Frauenstein en Esmarie Yssel Klankkoerant – Aanduitgawe 16:00 – 18:45
LUISTER AANLYN:
DSTV Radio Kanaal:887  

karen@pretoriafm.co.za

About Karen Zeelie

This author has not yet filled in any details.
So far has created 1175 blog entries.

Februarie 2018

SAKE 20/20 – 21 FEBRUARIE 2018

James Kemp gesels oor finansiële- ;ekonomiese-en  aktuele kwessies van die dag

Laai Af

KLANKKOERANT- 20 FEBRUARIE 2018

President Cyril Ramaphosa het in sy staatsrede onderneem om in te gryp in die mynboubedryf. Die wiel is dadelik aan die rol gesit om die dooiepunt oor die omstrede Mynbouhandves op te los. Gideon du Plessis die hoofsekretaris van Solidariteit brei uit oor die onderwerp.

Laai Af

DIE MENS AGTER DIE MENS – CARLA VD SPUY DEEL 2: 12-16 FEBRUARIE 2018

Martin gesels met Carla vd Spuy – Deel 2

Laai Af

SAKE 20/20 – 16 FEBRUARIE 2018

James Kemp gesels oor finansiële- ;ekonomiese-en  aktuele kwessies van die dag

Laai Af

FOKUS – 15 FEBRUARIE – ANTON EN GASTE GESELS OOR….

Nuusgebeure van die afgelope week

Laai Af

SPORTNUUS – 19 FEBRUARIE 2018(VM)

Die oggendsportbulletin word aangebied deur Hennie Koortzen

Laai Af

MAAK MY U WEË BEKEND – 18 FEBRUARIE 2018

Dr Jaques Howell oor Hand 16 : waar die vrou geskree het: “hulle verkondig aan julle die weg van verlossing. Hierdie mense is dienaars van God…”

Laai Af

SEWE VOOR SEWE – 19 FEBRUARIE 2018

Ds. Henning Dafel van die AP Kerk Witrivier se tema is:”Gedagtes vir troebel dae….”

Laai Af

INTERNASIONALE NUUS – 19 FEBRUARIE 2018

Heinrich Marnitz doen verslag oor die jongste wêreldgebeure

Laai Af

KLANKKOERANT LANDBOU – 16 FEBRUARIE 2018

  • In vandag se program: Party kundiges verwag dat die herfskommandowurm landswyd in Suid-Afrika kan versprei. Om meer lig te werp hierop sluit ons aan by die Bestuurder Graannavorsing en Beleidsentrum van Graan SA, dr Marinda Visser
  • Later in die program: TLU-SA se Jongboerkonferensie vind oor sowat ‘n maand, plaas, en wel op 15 Maart in Heidelberg. […]