01:31:24 ---Day: 1
Karen Zeelie Deurnag: 00:00 – 05:30
LUISTER AANLYN:
DSTV Radio Kanaal:887  

karen@pretoriafm.co.za

About Karen Zeelie

This author has not yet filled in any details.
So far has created 712 blog entries.

September 2017

DIE REFORMATOR VAN STRAATSBURG

Deel 6: Martin Bucer se ridder, die Duitse adelike Graaf Von Sickingen

Laai Af

DIE REFORMATOR VAN STRAATSBURG

Deel 5: ‘n Keiser se dekreet teen “die duiwel” in menslike gewaad….

Laai Af

DIE REFORMATOR VAN STRAATSBURG

Deel 4: Martin Bucer neem afskeid van die Monnikedom

Laai Af

DIE REFORMATOR VAN STRAATSBURG

Deel 3: Martin Bucer en ‘n Lutherse Voorspel

Laai Af

DIE REFORMATOR VAN STRAATSBURG

Deel 2: Martin Bucer – Die onskeibaarheid van Kerk en Stad

Laai Af

DIE REFORMATOR VAN STRAATSBURG

Deel 1: Selestat: Geboorteplek van Martin Bucer

Laai Af

SPORTNUUS 20 SEPTEMBER 2017 (VM)

Die oggendsportbulletin word aangebied deur Hennie Koortzen

Laai Af

SEWE VOOR SEWE -20 SEPTEMBER 2017

Ds. Aniena JV Rensburg,  van die Hervormde kerk Hartbeesfontein se tema is: “Voete wat ver loop…”

Laai Af

INTERNASIONALE NUUS –20 SEPTEMBER 2017

Heinrich Marnitz doen verslag oor die jongste wêreldgebeure

Laai Af

Nuuskommentaar

Nuuskommentaar – 20 September

Bitcoin en die wederopkoms van privaat geld

Digitale geld is die afgelope tyd in die nuus. Die bekendste hiervan is Bitcoin, die elektroniese geldeenheid gebasseer op kettinglêer-, of sogenaamde blockchaintegnologie. Dit is veral die wisselvallige prys van Bitcoin wat die aandag trek – dit verhandel onlangs so hoog as $5000 per Bitcoin. Meer […]