Author: Karen

Page: 6

Vanoggend se Sewe voor Sewe word behartig deur ds. Janine Truter. Sy is van Die Kerk @Menlyn Maine, ook bekend as die Hervormde Gemeente, Wapadrant.

Suid-Afrikaners gaan waarskynlik die storm wat om Eskom se jongste reddingsboei woed, direk aan hul sak voel. Die prys van Brent-ruolie het onlangs dramaties gestyg en die prys van petrol gaan waarskynlik in Mei wéér styg. Ons praat met die Hoof van Landbou Inligting en Bemarking van FNB, Dawie Maree Later in die program bring […]

Manie en dr. Karin Wessels, ‘n skaapboer-egpaar van die Vrystaat, is deel van die Mamre-inisiatief wat nou ’n Russiese landboureus gaan help, om hulle skaapvleismark te ontwikkel. Hulle is in die ateljee om hulle aangrypende verhaal met ons te deel. (082 854 1491)

Ds. Cassie Aucamp Gereformeerde Kerk Andeon en Bergsig

Eerste gedagte met Alta Strauss: Jy kan nie oorkom of oorwin, dit waaragter jy wegkruip nie….

James en ‘n span kundiges gesels oor nuusgebeure en aktuele sake van die dag

James en ‘n span kundiges gesels oor nuusgebeure en aktuele sake van die dag

Ds. Willem van Schalkwyk AP-kerk Heilbron

Die afgelope Paasnaweek is daar verskeie plaas- en hoewe-aanvalle aangemeld. Die Hoof van Gemeenskapsveiligheid by AfriForum, Ian Cameron, sê dertien aanvalle het die naweek plaasgevind. Verlede jaar was daar vanaf Januarie tot April, veertien plaasmoorde en 1-honderd-28 plaasaanvalle. Ons praat met hom hieroor. Later in die program: Die voortgesette misdaadaanslag op die landbougemeenskap vereis dringende […]

Hoe sien die vars produkte mark tans daar uit? Ons vind uit by die Hoof van PMA in Afrika, Lindie Stroebel Later in die program: ‘n Opsomming van die stand van die vernaamste opgaardamme in Suid-Afrika, soos verskaf deur die Departement van Water en Sanitasie. www.dwa.gov.za/Hydrology/Weekly/Province.aspx En ons kry ‘n ontleding oor die prys van […]


Current track

Title

Artist