Author: Karen

Page: 3

Ds. Schalk Strauss Redakteur van die AP-kerk se Boodskapper

Jake Stols gesels oor aktuele landbousake van die dag. Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Listeriose sal lank deur Suid-Afrikaners onthou word as die siekte wat meer as 200 lewens geëis het. Die siekte het n baie groot impak op veral die varkboere in Suid-Afrika gehad. Tog het die varkvleisprodusente van Suid-Afrika geweier om te gaan lê. Johann Kotzé, HUB van die Suid-Afrikaanse Varkvleisprodusent-organisasie het eerlik met Estel Terblanché gesels […]

Dr. Jan Botha Deeltydse predikant van die NG-gemeente Mootvallei

Jake Stols gesels oor aktuele landbousake van die dag. Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

MD gesels met Prof Herbst oor kanker

James en ‘n span kundiges gesels oor nuusgebeure en aktuele sake van die dag

Elke week gesels MD Greyling met Ben Kruger oor smulleker geregte

Riaan Grobler gesels met liedjieskrywer, sanger en musikant, Rudi Claase oor sy Afrikoontoekenning wat hy onlangs van die ATKV ontvang het vir sy talent as liedjieskrywer.

Dr. Hennie Botes, emerituspredikant van die Nederduitsch Hervormde Kerk


Current track

Title

Artist