fbpx

Author: Karen

Page: 2

Ds Frans Oosthuizen verbonde aan die Geloofsbond van Hervormde Gemeentes, Hervormde Kerk Meyerspark lees Galasiërs 1 vers 11 tot 24

Ds Johan Mouton ‘n lid van die Geloofsbond van Hervormde gemeentes lees Esegiël 3 vers 1 tot 28

Dr. Rina Venter is die eerste en laaste vrou wat voor 1994 in ʼn Suid-Afrikaanse kabinet gedien het en het as Minister van Gesondheid en Welsynsdienste onder oud-President FW De Klerk gedien. Ons gesels met haar oor die onderhandelingsproses, wigte en teenwigte en wat die Nasionale Party anders kon doen.

Jake Stols gesels oor aktuele landbousake van die dag. Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Die voorsitter van die veiligheidsforum in Manenberg op die Kaapse Vlakte, Roegchanda Pascoe is tans onder polisiebewaking nadat sy teen `n benderleier getuig het. Haar huis is deur bendelede uitmekaar geskiet.  

Dr Gerhard Meijer oor die bewoording van die tweede gebod

James en ‘n span kundiges gesels oor nuusgebeure en aktuele sake van die dag

James en ‘n span kundiges gesels oor nuusgebeure en aktuele sake van die dag

Ds. Liesel Krause-Wiid – Familiekerk, NG-gemeente Kameeldrift-Oos

Dr. Thinus van Staden -Nederduitsch Hervormde gemeente, Montana


Current track

Title

Artist