Nuut opgedateerde - Gratis Slimfoon Applikasie  
12:23:45 ---Day: 1
Faan Rabie Middag: 12:00 – 17:00
LUISTER AANLYN:  
 
DSTV Radio Kanaal:887  

Dynamic_Coders

About Dynamic_Coders

This author has not yet filled in any details.
So far has created 328 blog entries.

Augustus 2018

Nuuskommentaar: 10 Augustus

Een uit elke vier kinders leef in konflikgebiede

Volgens ‘n onlangste verslag van Unicef, die VN se kinderfonds, leef een uit vier, of 535 miljoen kinders, in konflikgebiede. Hier is hulle dikwels sonder mediese sorg, baie kry onvoldoende voeding, terwyl baie min die geleentheid kry om skool te gaan terwyl hulle deurlopend in gevaar […]

Nuuskommentaar: 9 Augustus

Artikel 25

Terwyl TV kykers verlede week in afwagting was om te hoor wie die verkiesing in Zimbabwe gewen het, is die uitsendings van die SABC se nuuskanaal onderbreek vir die nou reeds veelbesproke aankondiging deur die ANC president, Cyril Ramaphosa.

Die aankondiging dat die ANC kennis geneem het van die sterk sentiment ten gunste van ‘n […]

Nuuskommentaar: 8 Augustus

Die Stockdale-paradoks en Afrikaners

Om in geloof te glo dat ‘n mens ‘n uitdaging uiteindelik te bowe sal kom ongeag wat gebeur, maar steeds ook die moed aan die dag te lê om die harde feite in die gesig te staar, is ’n rare verskynsel, veral wil dit voorkom onder sekere Afrikaners en Afrikanerorganisasies.

Admiraal […]

Nuuskommentaar: 7 Aug

Help Afrikaanse jongmense om hul volle vermoë te verwesenlik

 

Die omvangryke krisis in die land se swart onderwys is welbekend. Daarteenoor bedek die uitnemende prestasie van Afrikaanse skole soms die verskuilde onderrigprobleme in die Afrikaanse gemeenskap. Statistieke van die Solidariteit Navorsingsinstituut wys dat hier egter ook groot probleme skuil.

 

ʼn Belangrike aanwyser van die onderwysuitdagings onder bruin […]

Nuuskommentaar: 6 Aug

Amerikaanse oorlog teen Iran sal groot fout wees

 

Heelwat verwikkelinge oor die afgelope paar dae, insluitende uitsprake van Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, laat die die kommer toeneem dat Amerika besig is om vir ’n oorlog teen Iran voor te berei.

 

Toe Donald Trump in Januarie 2017 president van die VSA geword […]

Nuuskommentaar: 3 Augustus

Om Zimbabwe se verkiesing te verstaan

Zimbabwe se geskiedenis het sekere ooreenkomste met dié van Suid-Afrika. Tot sowat 2 000 jaar gelede is die land deur die Koi-San bewoon, waarna swart stamme begin inbeweeg het.

Die belangrikste was die Shona-groepering wat hoofsaaklik in die Suid-ooste gevestig het en waar die beskawing ontstaan het wat met die […]

Nuuskommentaar: 2 Aug

Noem regstellende aksie by die naam – ʼn remfaktor vir ekonomiese groei

“Suksesvolle bemagtiging is die produk van eie inisiatief en harde werk sonder enige regeringsbystand. In Suid-Afrika, soos in talle lande met regstellende ekonomiese programme, is die ontvangs daarvan oor die algemeen uiters ongunstig. Die les wat daaruit te leer is, is dat […]

Nuuskommentaar: 1 Augustus 2018

Onteiening sonder vergoeding: wat nou?

 

Die openbare verhore oor artikel 25 van die land se grondwet is nog nie eens afgehandel nie, maar die ANC kondig aan dat op sy sogenaamde lekgotla besluit is om voort te gaan met die proses van grondonteiening sonder vergoeding. Terselfdertyd kondig president Cyril Ramaphosa aan dat daar klem gelê gaan […]

Julie 2018

Nuuskommentaar: 31 Julie

Trump besig om handelsoorlog te wen

 

Die handelsoorlog tussen die Verenigde State van Amerika en sommige van sy grootste en belangrikste handelsvennote, is besig om in die guns van die Amerikaners beslis te word. Tydens die Amerikaanse verkiesingsveldtog van 2016 het Donald Trump, toe die Republikeinse Party se kandidaat vir president, keer op keer aan kiesers […]

Nuuskommentaar: 30 Julie

Selfgawe en gemeenskapsbetrokkenheid

Gemeenskapsbetrokkenheid is iets wat veral die laaste paar jaar weer baie prominent in die media is. Daar is voorbeelde van suksesvolle misdaadbestryding deur GPF’s en AfriForum se buurtwagte asook die wyse waarop water voorsien word waar tekorte voorkom. Vir baie lank was dit nie moeilik om die indruk te kry dat gemeenskapsbetrokkenheid […]