04:37:53 ---Day: 1
LUISTER AANLYN:
DSTV Radio Kanaal:887  

Dynamic_Coders

About Dynamic_Coders

This author has not yet filled in any details.
So far has created 3652 blog entries.

Maart 2017

OGGENDOORDENKING – 4 MAART 2017

Dr Jan Botha van die Nederduitch Gereformeerde Kerk Moot Vallei lees uit Mattheus 5 vers 1 – 8

Laai af

BYBELSE ARGEOLOGIE – 5 MAART 2017

DIE KATEKOMBE VAN PRAETEXTATUS:  ‘n Fresko wat Jesus se opwekking van Lasarus uitbeeld, kan in dié katakombe gesien word. Lasarus word slegs twee-derde van die grootte van Jesus uitgebeeld. Daarmee word Jesus se heerskappy oor die dood en graf beklemtoon.

Laai af

SPORTNUUS – 3 MAART 2017 (NM)

Hennie dateer die jongste sportnuus op

SPORTNUUS – 3 MAART 2017 (VM)

Die oggendsportbulletin word aangebied deur Hennie Koortzen.

INTERNASIONALE NUUS – 3 MAART 2017

Heinrich doen verslag oor die jongste wêreldgebeure.

LANDBOUNUUS – 3 MAART 2017

Dr Trudie Prinsloo – Besturende Direkteur van Legal Vet Services, lewer ‘n verdere bespreking oor die Dieresiektewet  – Beheerde siektes in kleinvee 0825601359; Jacolette Klopper – Red. Spesiale Projekte by  Landbouweekblad gee besonderhede oor die uitgawe van 10 Maart 0214062292;  Nico Hawkins – Hoof van SAGIS graanmarkte: Verskaf besonderhede oor die Oesskattingskomitee se skattings vir die […]

FOKUS – 2 MAART 2017

 Anton se gaste: Flip Buys, Jaco van Orania, Melinda van Solidariteit.  Onder bespreking is o.a:  Die ANC het teen die EFF se mosie gestem om die grondwet te wysig, sodat grond sonder vergoeding onteien kan word; Daar heers onsekerheid oor die maatskaplike toelae kwessie, en nie SASSA of die minister van maatskaplike ontwikkeling kan klarigheid verskaf […]

RUGBYRADIO – 2 MAART 2017

Hennie en Wynie gesels oor die Super rugby, die Sesnasie rugby asook oor Springbok rugby. Gaste op die program is oa: Kaptein van die Lions – Warren Whiteley, senter van die Cheetahs- Nico Lee, Skeidsregter – Andrè Watson en die Springbokafrigter Allister Coetzee.

Laai af

 

OGGENDOORDENKING – 3 MAART 2017

Dr Jan Botha van die Nederduitch Gereformeerde Kerk Moot Vallei lees uit Mattheus 5 vers 1 – 8

Laai af

OGGENDOORDENKING – 2 MAART 2017

Dr Jan Botha van die Nederduitch Gereformeerde Kerk Moot Vallei lees uit Mattheus 5 vers 1 – 8

Laai af