fbpx

Author: Bronwyn Kruger

21 Junie 2019 Die goeie nuus vir Afrikaanse kunstenaars is dat die datum vir die splinternuwe musiektoekenningsgeleentheid bekend gemaak is! Pretoria FM het bevestig dat die nasionale toekennings vir gehaltekunstenaars, -lirieke, -skrywers en -produksies op 16 Oktober vanjaar by die Moreleta-ouditorium in Pretoria gaan plaasvind. Kunstenaars kan solank hulle inskrywings gereed kry, want die inskrywingsdatum […]

[fusion_text] SOFIA: Wysheid, insig en verstand; FRONéSIS: Die deug van verstandigheid; SUNESIS: Wyse, verstandige oordeel [/fusion_text][fusion_text] Laai Af[/fusion_text]

[fusion_text] SKANDALON: Struikelblok, klip op iemand se pad [/fusion_text][fusion_text] Laai Af[/fusion_text]

SEMNOS: Eerbaar, gerespekteerd; SEMNOTéS: Eerbaarheid Laai Af

PTOGOS: Arm, bejammerend

Dr Tertius Erasmus van die Nederduitch GereformeerdeKerk Bronkhorstspruit behandel  Spreuke 24

Dr Tertius Erasmus van die NG Kerk Bronkhorstspruit lees uit Spreuke 24  

  Dr Tertius Erasmus van die NG Kerk Bronkhorstspruit behandel 2 Timoteus 3 vers 10 en Handelinge 11 vers 26   Laai af  


Current track

Title

Artist