fbpx

Author: Anne-Marie

Page: 8

Ds Jan-Louis Lee van die Gereformeerde Kerk Brits lees uit Levitikus 24 vers 10 tot 23,  Sondag 36 van die Heidelbergse Kategismes word behandel vraag en antwoord 99; Ons sing Psalms 147 vers 1 /146 vers 1 /150 vers 3

Broeiparasitisme – Ulrich Uberprieler; Diere verloor vrees vir mense – Prof Braam van Wyk; Jagspinnekoppe – Prof Erik Holm; Hoe botter in ‘n mikrogolf smelt – Dr Stoffel Fourie

Ds Hennie Louw van die Nederduitch Hervormde Kerk Drie Riviere lees uit Openbaring 3 vanaf vers 14

Ds Hennie van der Linde Nederduitch Hervormde Kerk Vliegepoort Thabazimbi lees ‘n paar verse uit 1 Korinthiërs 13

Dr Petrus Venter gesels oor die klokkies en die granaatjies

Prof Natie van Wyk oor sondevergifnis en die vyfbede

Ds Hennie Lou van die Nederduitch Hervormde Kerk Drie Riviere lees uit Openbaring 3  vanaf vers 7

Ds Hennie van der Linde Nederduitch Hervormde Kerk Vliegepoort Thabazimbi lees 1 Johannes 4 vers 7 tot 11

Riaan gesels met Dr Elsabè Conradè – Kundige op mediese fondse. Hoofbestuurder van raad op mediese skemas. Tema: Syfers van jongmense op mediese fondse

Ds Hennie Lou van die Nederduitch Hervormde Kerk Drie Riviere lees uit Openbaring 3  vanaf vers 1


Current track

Title

Artist