Author: Anne-Marie

Page: 4

Die diens word gelei deur Ds Marius Kramer verbonde aan die Nederduitch Hervormde Kerk Ons lees uit Esra 1 : 1 tot 4 en Esra 4 tot vers 24 asook Hagai 1 vers 1 tot 8; ons sing Gesange 514 vers 1 en 2 / 164 vers 1 en 2 / 478 vers 1 en […]

Ds Nico Rautenbach verbonde aan die Afrikaanse Protestantse Kerk lees uit Genesis 17 vers 1 tot 14 en vers 24 tot 27 asook Galasiërs 3 vers 6 tot 29, Sondag 27 van die Heidelbergse Kategismes word behandel vraag en antwoord 72 tot 74; ons sing Psalm 48 vers 1 en 5  /  Liedboek Ges 508 […]

Ds Vicus Buys van die Gereformeerde Kerk Innesdal lees uit Efesiërs 1 vanaf vers 7

Ds Cassie Aucamp van die Gereformeerde Kerk Bergsig / Andeon lees Openbaring 3 vers 14

Finalejaar student van die Gereformeerde Kerk, Phillip Hatting lees uit Psalm 119 vers 103 en Esegiël 3 vers 1 tot 5

Ds Cassie Aucamp van die Gereformeerde Kerk Bergsig / Andeon lees Openbaring 3 vers 7

Ds Cassie Aucamp van die Gereformeerde Kerk Bergsig / Andeon lees Openbaring 3

Ds Cassie Aucamp van die Gereformeerde Kerk Bergsig / Andeon Lees uit Openbaring 2 vers 18

Ds Cassie Aucamp van die Gereformeerde Kerk Bergsig / Andeon lees uit Openbaring 2 vers 12

Ds Cassie Aucamp van die Gereformeerde Kerk Bergsig / Andeon lees uit Openbaring 2 vers 8 tot 11


Current track

Title

Artist